Hierdie romantiese song was deel van my Destiny een vrou vertoning..die hele storie gaan oor herinneringe. Ek het my debuut op tv gemaak met hierdie song in 1989 en ek wou vir my fans wys h*** klink ek na al die jare weer met hierdie song...Ek is ook n groot aanhanger van Christa Steyn se werke en hierdie een kom uit haar pen.
Lyrics
naby jou
is daar geen verlange
naby jou
word my drome waar
naby jou naby jou
reen my hart geen trane meer oor jou!