
sarina south africa
Filter


weskusstrande weskusstrande
1989 en 1996 platemaatskappy Decibel. Sarina se eerste treffer! vanaf cd Ware liefde

as jy aandag glo as jy aandag glo
as jy aan eendag glo is n afrikaanse sielvolle ballade. n remix vanaf die album Ware Liefde.

naby jou naby jou
Naby Jou was my Debuut liedjie waarmee ek my tv program gewen het in 1987. Ons het hom weer opgeneem in 1998 en rocco het met sy ontwerpersklanke hom klassiek en stylvol gemaak.

oorbegin oorbegin

jy is kosbaar jy is kosbaar
Jy is kosbaar en waardevol. Eerste keer opgeneem op my plaat Jy is kosbaar in 1988. hierdie liedjie was my eerste treffer op radio kansel

when He was on the cross I was on His mind when He was on the cross I was on His mind
my favourite healing song