Song picture
wêreldwyd (sonder volke)
Comment Share
Free download
mp3 afrikaanse musiek myn kort trok myne vetseun
Artist picture
'n Eenman elektroniese klankbron.
Om geboue te bou, met paai daarnaheen, moet ons in sirkels die aarde in... Onder in die spirale staan rye kort trokke om die erts in sirkels na bo te bring. Ritmes vir trokdrywers ensoveelmeer met woorde vir erts navorsers.
Song Info
Charts
#24,121 today Peak #299
#2,778 in subgenre Peak #30
Author
kort trok
Rights
kort trok
Uploaded
June 06, 2006
Track Files
MP3
MP3 2.3 MB 128 kbps 2:33
Story behind the song
'n Vlaglied vir die in die Oorlog vir Vrede.
Lyrics
Dubbeldekker bus, ek is weer lus die land is warm, eks by die kus ek het twee brandweerstasies geblus myself vergewis, dis beslsis, eks lus... Stokkielekker en diepblou wolke ek goudgeel sonuitbarstingkolke ek probeer verduidelik, geen tolke ons is wêreldwyd sonder volke...
Comments
The artist currently doesn't allow comments.