Hey (Ja/Ja)
U is Altyd daar (U is)
Ek was verlore maar ek is gevind
Die duiwel wou afbring Hy wou he , Ek moes verdrink
Hy het Sy Rol gespeel in my ou vrinne kring
Vir my ou vrinne is ek maar nou net n vreemdeling
Toe ek in pyn was? (2)
Toe hou U my stuif vas
(hey)
Ja (U het)
Wat is die mens dat U aan ons dink?
U het my lewe verander in n oogwink ; Ja
U is in my boot so ek kan nie sink nie
U is in my boot so ek kan nie verdrink nie
Toe ek in pyn was? (2)
Toe hou U my stuif vas
(hey)
Toe U in pyn was (2)
Het U gedink aan ons (Ja) toe U op die kruis was..
Wat is die mens dat U aan ons dink?
U het my lewe verander in n oogwink ; Ja
U is in my boot so ek kan nie sink nie
U is in my boot so ek kan nie verdrink nie
Ja ;
(ons is dankbaar vir alles wat U vir ons doen)
(ek is dankbaar)
Dankbaar vir liefde ; dankbaar vir Vrede ; dankbaar vir God
Baie weapons is ge form en ge-aim
MAAR truthfully.. Mmh
Dit gaan nie prosper nie
Ek is in GOD SE TEAM
So dit wil se..:
Ek kan nie bekostig om te FORFIT nie
KIND VAN GOD
Eks nie n orphan nie..
Ek is gebore om God te dien (mm)
My hart is clean (mm)
My Pa is King (mm)
in die donkerte het ek die Lig Gesien.. (Joh haha)
(toe ek in pyn was ; Ja)
Dankbaar ; ek is dankbaar Ja
ek bly dankbaar
ek is Dankbaar ;
Ek bly dankbaar (3)