as jy aan eendag glo is n afrikaanse sielvolle ballade. n remix vanaf die album Ware Liefde.
Cornel het hierdie lied omgesit in n klassieke klank..ek dink daaraan om eendag weer so n ontwerpers cd te maak. Ek het my siel in hierdie lied gesit toe ek hom gesing het...dit was in die tyd toe ek deur n moeilike tyd gegaan het en my droom vaag was vir die toekoms...
As jy aan eendag glo
nooit terug sal kyk
kan selfs n bere droom
na n nuwe een lyk
gister se bloeisels val
wegevoer deur die wind
as jy aan eendag glo
sal die lente jou vind...