1989 en 1996 platemaatskappy Decibel. Sarina se eerste treffer! vanaf cd Ware liefde
Boet Pretorius het in daardie jare baie duitse melodie gebruik..wat hy vir afrikaanse skywers gegee het om woorde vir ons te skryf. Jurie els het die afrikaanse woorde geskryf..maar hierdie song was eers n blonde held..toe word hy n song oor die wildtuin..Pafurie en toe word hy Weskusstrande...die probleem is baie keer werk die woorde nie saam met die melodie nie. Weskusstrande was my eerste treffer en label vir my as kunstenaar.
Weskus strande die wereld het my bekoor
daar is by jou van gister nog soveel oor
paternoster jou vissers vaar ver vandag
stories herleef as hul praat en lag...