Song picture
jy is kosbaar
Play
Pause
Comment Share
Free download
Jy is kosbaar en waardevol. Eerste keer opgeneem op my plaat Jy is kosbaar in 1988. hierdie liedjie was my eerste treffer op radio kansel
Charts
#688 in subgenre today Peak #19
Charts
Peak #140
Uploaded
May 30, 2009
MP3
MP3 2.9 MB, 128 kbps, 3:11
Story behind the song
in 1988. ek was die eerste debuut kunstenaar wat n plaat gemaak het deur Maranatha records. hierdie song is 2 keer weer opgeneem in 1992 op my cd Jesus het klaar betaal en weer in 1994 op die Beste van Sarina. Johan Heystek was die musikale verwerker op Jesus het klaar betaal. Die oorspronklike demo het net bestaan uit die eerste drie verse..ons het vir die album n ekstra vers moes byskryf..anders was die song te kort...
Lyrics
jy is kosbaar en waardevol vir Hom jy is kosbaar en waardevol vir Hom aanvaar dit en se nou dankie Jesus! Hy wil ook kosbaar wees vir jou!...
Community
Appears on
Comment
Sorry, this artist prefers no comments right now.