naby jou
Play
Free download
Like (1)
Share
Playlist
Naby Jou was my Debuut liedjie waarmee ek my tv program gewen het in 1987. Ons het hom weer opgeneem in 1998 en rocco het met sy ontwerpersklanke hom klassiek en stylvol gemaak.
Charts
Peak: #109   (56,004 songs currently in Blues)
Peak in sub-genre: #19   (3,350 songs currently in Country Blues)
Upload date
May 30, 2009
Meta data
MP3 3.6 MB, bitrate 128 kbps.
3:57 minutes
Story behind the song
Hierdie romantiese song was deel van my Destiny een vrou vertoning..die hele storie gaan oor herinneringe. Ek het my debuut op tv gemaak met hierdie song in 1989 en ek wou vir my fans wys h*** klink ek na al die jare weer met hierdie song...Ek is ook n groot aanhanger van Christa Steyn se werke en hierdie een kom uit haar pen.
Lyrics
naby jou is daar geen verlange naby jou word my drome waar naby jou naby jou reen my hart geen trane meer oor jou!