as jy aandag glo
Play
Free download
Like (1)
Share
Playlist
as jy aan eendag glo is n afrikaanse sielvolle ballade. n remix vanaf die album Ware Liefde.
Charts
Peak: #33   (42,105 songs currently in Classical)
Peak in sub-genre: #12   (13,364 songs currently in Classical General)
Upload date
May 30, 2009
Meta data
MP3 3.8 MB, bitrate 128 kbps.
4:08 minutes
Story behind the song
Cornel het hierdie lied omgesit in n klassieke klank..ek dink daaraan om eendag weer so n ontwerpers cd te maak. Ek het my siel in hierdie lied gesit toe ek hom gesing het...dit was in die tyd toe ek deur n moeilike tyd gegaan het en my droom vaag was vir die toekoms...
Lyrics
As jy aan eendag glo nooit terug sal kyk kan selfs n bere droom na n nuwe een lyk gister se bloeisels val wegevoer deur die wind as jy aan eendag glo sal die lente jou vind...