weskusstrande
Play
Free download
Like (2)
Share
Playlist
1989 en 1996 platemaatskappy Decibel. Sarina se eerste treffer! vanaf cd Ware liefde
Genre
Charts
Peak: #211   (127,520 songs currently in Pop)
Peak in sub-genre: #3   (908 songs currently in Beach)
Upload date
May 30, 2009
Meta data
MP3 2.5 MB, bitrate 128 kbps.
2:45 minutes
Story behind the song
Boet Pretorius het in daardie jare baie duitse melodie gebruik..wat hy vir afrikaanse skywers gegee het om woorde vir ons te skryf. Jurie els het die afrikaanse woorde geskryf..maar hierdie song was eers n blonde held..toe word hy n song oor die wildtuin..Pafurie en toe word hy Weskusstrande...die probleem is baie keer werk die woorde nie saam met die melodie nie. Weskusstrande was my eerste treffer en label vir my as kunstenaar.
Lyrics
Weskus strande die wereld het my bekoor daar is by jou van gister nog soveel oor paternoster jou vissers vaar ver vandag stories herleef as hul praat en lag...