Promo Song of the Day
Beat Spot
play lo-fi play hi-fi *New* Star Life (Free DL)
kort trok
NEWS   NOU BESKIKBAAR VIR DOWNLOAD, DIE KORT TROK!!
Advertisement
» go to the music page for more
play lo-fi play hi-fi  reklame (vetseuns remix)
play lo-fi play hi-fi  gom3
play lo-fi play hi-fi  wêreldwyd (sonder volke)
Om geboue te bou, met paai daarnaheen, moet ons in sirkels die aarde in...
Onder in die spirale staan rye kort trokke om die erts in sirkels na bo te bring.
Ritmes vir trokdrywers ensoveelmeer met woorde vir erts navorsers.
Why this name?
Die mees gereelde voertuie wat nie by die stopstraat voor die huis stop nie.
How, do you think, does the internet (or mp3) change the music industry?
Dit gee werklik oombliklike blootstelling aan musiek wat miskien nooit gehoor sou word nie.
Would you sign a record contract with a major label?
Ja, hoekom nie?
Your influences?
afrikaanse musiek, elektroniese klanke, afrikaanse boeke
Favorite spot?
Kaapstad
Equipment used:
PC, mikrofoon, loops